Die Rebellie van 1914
 0958377499

Citation preview

\' ~ !

0o'. pp

~

In hierdie bock: Die belangrike rolle wat generaals De la R ey, De Wet, Kemp, Beyers, Maritz en J o pie Fourie in d i e

Rebellie gespeel het, word nader toegelig. Een belangrike r ede vir di e Rebellie evas om di e verlore vryheid weer t e henvin. In Me i 19 02 h et genl. Botha verskeie generaals xvat d ie oorlog teen die B r i tte v o u v o ortsit, oorgehaal om d i e

vredesooreenkoms te aanvaar deuraan hu11e te se: 'Die dag sal korn avanneer daar 'n Europese oorlog sal uitbreek; en raanneer daardie dag korn, sal ons wapens vir onaßamklikheid opneem

T o ed i e dag in September 1914 viel aanbreek, toe

laat Botha sy voormalige kamerade skiet en veg hy saam met die Britte.

Vlfekroep tot die Volk Jopie Fouria Daar trek 'n koeel,met spoed, met spoed; hy's nat van Afr ik anerbloed, en smart die boodskap wat hy voer;

hy korn uit Afrikaner roer, hy korn deur die Afrikaner hart, Maar met die roue en die smart bring hy die hart sekragte oor. Slaap sag, trou h a rt, so wreed deurboor, want, trekk end, trekkend jaar en stond ,

sal steeds die koeel sy boodskap sprei; en waar hy t r ef, heel nooit sy wond; en wat hy t r ef, dit heilig hy ! (deur Jan FX. Ceiliers)

Gepubliseer deur: B i enedell Uitgewers, P osbus 3095 , P retoria, 00 0 1 I SBN: 0-9583774-9 - 9

Telefoon (012) 329-4083 Sel. 082-663 I881

BlHOUD l Genl. Koos de la Rey Zerste Slagoifer van die RebeJlie deur h.W. Bienedell

R Genl. Christiaan de UVet Stryder vit die Vry heid deur Jan Pretorius

3 Genl. Manie Naritz Die Rebel @an die Rebellie deur Kaps Smit

4 Genl.JanKemp Lbe Stryder in die VYoestyn deur Mike du Toit

6 Genl. Christiaan Beyers Passiere Verset deur dr. Piet Noller

6 Jopie Fourie Steif vit God en Vaderland deur Basic Slignaut

39

G ENL KOOS DE LA R EY EERSTE SLA G O F F E R

VA N DIE RESEL LI E

deur L N. Sienedell

M ET die Vrede van Vereniging op 31 Mei 1902 w a s

daar haie afgevaardigdes wat nie die Britse Vredesvoorwaardes wou aanvaar nie. H u l l e was bereid en in staat om voort te veg. Een so 'n man was genl. Koos de la Rey wat nooit 'n veldslag verloor het nie . D e l a Rey se

biograaf, Johannes Meintjies, skryf in sy bock, De l a Rey, l ion og the West, dat De la Rey die vredesooreenkoms kon verhoed het deur te verklaar dat hy gaan voortveg. V olgens genl. De la Rey en a n d ere het genl. L o u i s B otha die afgevaardigdes wat ni e di e onafhan k l i k h e i d wou prysgee nie,oorreed om die Britse voorwaardes te

aanvaar met die belofte dat die on ~ a n k l i k heid met die eerste geleentheid weer terug geneem sou mord.

Genl. Jan Kemp haal Botha soos volgaan in sy bock Dfe @ad aqua ctie oerecoeraar: "Bit is beter om n o u vrede te maak en te red wa f d aa r t e red is v oordat d ie ganse bevolking u i tgemoor mord i n d i e k o n s en tra sie-

kampe en deur die kaffers. Ons kan later meer wapens kry, en as Engeland eendag in die moeilikheid korn, kan o ns weer ons verlore vryheid herw i n "

Kemp s~< verder: "Hierdie argumente het meer as een afgevaardigde wat nog geweifel het, beweeg om vir die aanname van die Britsevoorwaardes te stern."

G enl. Wessel W essels het g e t u i g d a t B o th a h o m eenkant gekry het, soos hy met De la Rey gedoen het, en vir horn gese het: "D ie dag sal kom wanneer da ar ' n Europese oorlog sal ui t breek, en xuanneer daardie d a g kom, sal ons ons wapens vir onafhankhkheid opneem." 'n Paar jaar later op 'n politieke vergadering het 'n vrou a an Botha gevra of die Vierkleur n o u v i r a l ty d v er l or e is. Hy het geantwoord: "N e e, suster, die Republikeinse

vlag is opgerol en gebere, Die tyd sal kom dat hy u